Psalm 62

Psalm 62

Covid-19 maak baie slegte emosies wakker en dit is haas ondenkbaar dat ons in hierdie tyd innerlike rus kan hê. Ds Leon vra die vraag: Hoe kry Dawid dit ten aanskoue van bedreigende magte?


Hierdie opname is gemaak op 18 Jul 2021

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Leon Westhof