Radikaal – Romeine 12:9-21

Radikaal – Romeine 12:9-21

Jesus nooi ons uit om vandag, radikaal, anders te lewe. Romeine 12:9-21 wys vir ons presies hoe so ‘n radikale anderste lewe lyk.


Hierdie opname is gemaak op 07 Jun 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Christian Oberholzer