Radikale Genade – Matteus 9:35 en 10:8

Radikale Genade – Matteus 9:35 en 10:8

Radikale genade impliseer dat jy nie eers jou sonde op die tafel as ‘n voorwaarde hoef te sit alvorens God sy genade betoon nie. God se vertrekpunt is nie jou en my sonde nie, maar Sy koninkryk.


Hierdie opname is gemaak op 14 Jun 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Leon Westhof