Sondag 18 Oktober 2020 – Leon Westhof – Dankfees

Sondag 18 Oktober 2020 – Leon Westhof – Dankfees

Dankfees. Met ons Dankfees staan ons by Ps 77 stil. Ons gebruik die metafoor van ‘n skarnier om die beweging binne die psalm te ontdek. ‘n Deur word vir ons oopgemaak na ‘n nuwe ruimte vol geestelike ontdekkings.


Hierdie opname is gemaak op 18 Okt 2020

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Leon Westhof