Sonde?

Sonde?

Sommige lidmate sê dat in die ou dae het mens nie getwyfel oor wat sonde is nie. Die dominees het dit duidelik uitgespel. Hulle wonder of ‘n gees van humanisme nie die kerk binnegekom het nie.


Hierdie opname is gemaak op 05 Jan 2020

Diens: 18:00 Aanddiens

Preekreeks: Epifanie

Prediker(s)
Leon Westhof