Kerstyd is ‘n tyd van vrede, maar in die NG Kerk is daar tans baie spanning en konflik. Goudland wil loop, MP wil volgende jaar ‘n groot konferensie hou van eendersdenkes. In die Ring van EP reeds verskeie gesprekke plaasgevind met die oog op versoening. Hoe nou?