Toe Jesus van die berg afgekom het – Markus 9: 30-37

Toe Jesus van die berg afgekom het – Markus 9: 30-37

In hierdie Covid-19 tyd het mense baie vrae oor God. Dis of ons magteloos opkyk na die berge en vra: “Waar is God?” “Is Hy nie maar iets wat ons verbeelding uitgedink het nie?” “Hoekom doen Hy nie iets nie?” “Wil Hy vir ons iets sê?” “Is hierdie Sy straf vir ons?” Markus vertel in hoofstuk 9:30-37 dat ons op die verkeerde plek kyk. God is nie op die berge, ver verwyder van ons nie – Hy het deur Jesus van die berg afgekom, in mense se nood in. En wanneer ons bereid is om mekaar te dien, word ons Sy oë en ore, hande en voete in ‘n gebroke wêreld


Hierdie opname is gemaak op 28 Feb 2021

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Epifanie

Lydenstyd

Prediker(s)
Lieze Meiring