Toewydingsfees – Die Gees van Koinonia – 1 Kor 12:12-16, 21, 27

Toewydingsfees – Die Gees van Koinonia – 1 Kor 12:12-16, 21, 27

Ons gemeente hou jaarliks aan die begin van die jaar ‘n toewydingsfees waartydens ons onsself opnuut verbind aan die Hoof van ons gemeente, Jesus, en ook aan die gemeente self as liggaam van Christus in Elarduspark.


Hierdie opname is gemaak op 31 Jan 2021

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Epifanie