Verwondering, eerbied, liefde, vir die ganse Kosmos

Verwondering, eerbied, liefde, vir die ganse Kosmos

Genesis 1:1-2 en 2:4 God maak Homself aan ons bekend deur die Bybel (besondere openbaring), maar ook deur die natuur (algemene openbaring). In die blaaie van die Bybel raak ons bewus van God se asem en in die natuur ontdek ons God se vingerafdrukke.


Hierdie opname is gemaak op 12 Jul 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Leon Westhof