Vlugteling – Matteus 2: 13-23

Vlugteling – Matteus 2: 13-23

Matteus 2, die verhaal van die wyse manne en die vlug na Egipte, help ons om God op ‘n spesiale manier te sien werk in ons wêreld: Geen skelm Herodusse of boosheid het die laaste sê nie – niks kan God se plan vir vrede op aarde stuit nie. God sien die geweld en onreg, maar Hy staan nie eenkant nie – Hy kom in die wêreld as ‘n vlugteling met geen plek om Sy kop neer te lê nie. Hy is ook hier – tussen naamlose vlugtelinge, die gebrokenes en die sondaars. Hy is ook by jou.


Hierdie opname is gemaak op 15 Nov 2020

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Lieze Meiring