Watse soort boek is die Bybel?

Watse soort boek is die Bybel?

Watse soort boek is die Bybel? Is dit ‘n boek vol reëls wat vir mens antwoorde bied op feitlik elke situasie, maw jy moet bloot net die antwoorde of die reëls vir optrede aflees? Of is die Bybel ‘n boek vol wysheid wat van ons vra om met wysheid en diepe insig, natuurlik onder leiding van die Heilige Gees, toepaslike antwoorde vir vandag te soek?


Hierdie opname is gemaak op 02 Feb 2020

Diens: 18:00 Aanddiens

Preekreeks: Epifanie