Welkom in die woestyn

Welkom in die woestyn

Voel jy verlore, oorwerk en frustreerd asof jy moedeloos in ‘n woestyn ronddwaal? Die Bybel wys ons dat God jou hoor en nie verlaat het nie. Kom reis saam ons Sondag deur Eksodus 2:11-25 om sien hoe dit selfs vandag nog gebeur.


Hierdie opname is gemaak op 20 Jun 2022

Diens: 08:00 Oggenddiens
9:45 Erediens

Preekreeks: Pinkster

Prediker(s)
Christian Oberholzer