Regstreekse Uitsendings

Ons Sondae oggenderedienste word regstreeks uitgesaai op ons Facebook blad en Youtube kanaal. Die video word gestoor op ons Facebook blad en Youtube kanaal en jy kan dit 20 minute na die uitsending met jou geliefdes deel sodat hulle ook daarna kan.

Donderdae aande om 19:00 het ons ‘n interaktiewe gesprek met NET-Gesprek saam met Danie Vermaak waar ons oor relevante sake gesels. Jy kan intyds deelneem deur kommentaar te plaas en vra te vra.

Volg die regstreekse uitsending hier…

Jy kan die regstreekse uitsending ook hier volg: