Ons Kommunikasiestyl
Ons Kommunikasiestyl is die kommunikasiebeleid van NG Elarduspark. Gebruik hierdie dokument om deel te neem aan die vloei van inligting en die gesprekke. Dit lys ons kommunikasie-kanale, strategie en stap vir stap hoe jy te werk kan gaan. Gebruik die Webwerf Bladsy- of Groepprent Profielvorm om jou gepaste beeld te skep in lyn met Ons Kommunikasiestyl.
Ons Kommunikasiestyl – 2020 Jan Webwerf Bladsy- of Groepprent Profielvorm