Vrouekamp 2020

Vrouekamp inligting

Datum: 6-8 Maart (Ons arriveer Vrydag 14:00 en vertrek Sondag na die brunch).

Plek: Effata kampterrein naby Warmbad

Kostes: R790 vir die naweek en dit sluit al die etes in.

Tema: God se teenwoordigheid in my lewe

Afsnydatum: 24 Februarie 13:00

Skryf in deur op die vorm op hierdie skakel te kliek.

Wat jy moet saambring…

  • Bybel en pen
  • Duvet, kussing en handdoek
  • Tekkies of gemaklike skoene (daar lekker plek om te stap).
  • Swembroek (as jy lus het om te swem).