volg ons:
aankondigings

    teken in

    Wat gebeur nou?

    Voorwoord


    Voorwoord

    Welkom by die gemeente wat omgee!

    In hierdie gemeente gaan dit om die liefde van God, vir elke mens, oor alle grense heen.

    Gedring deur Sy liefde, het God in Christus Jesus die grens oorgesteek na alle mense. Mense soos ek en jy. Daarom is jy welkom in ons gemeente.

    Op ons beurt, in voetspoor van Jesus, steek ons ook in liefde grense oor na mense. Na alle mense. Ons roeping is om die wêreld met God se genade te bedien. Ons nooi jou om deel te word van hierdie omgee-bediening oor grense heen.

     

    Lees Meer

    5 Doelwitte


    1. 1Ons eer God as die middelpunt van ons lewe
    2. 2Ons aanvaar mekaar as die familie van die Here
    3. 3Ons groei om soos Christus te wees
    4. 4Ons dien mekaar met ons gawes
    5. 5Ons reik uit na die wêreld in nood

    Lees Meer

    Eredienstye


    Tyd Plek

    08:00

    Kinderkerk in Artos & Oinos Sale

    08:00

    'n Tradisieryke erediens in die kerkgebou.

    09:45

    Kinderkerk in Artos & Oinos Saal

    09:45

    'n Vernuwende erediens in die kerkgebou met orkes.

    14:00

    Erediens in Afrikatale - Peter Leola.

    17:00

    Tienerdiens in die kerkgebou.

    18:00

    'n Vernuwende aanddiens in Artos & Oinos Saal

    EREDIENSTYE TYDENS
    VAKANSIES EN LANGNAWEKE:
    09:00 EN 18:00

    Lees Meer

    Artos & Oinos
    ArtosOinos
    kalender
    Spesiale Dienste en ander bedrywighede.

    Mei
    SMDWDVS
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    1819
    2021
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31