60+ Bediening
Hierdie is ‘n bediening wat elke senior in ons gemeente wil verwelkom. Jy kan inskakel by verskeie aksies, soos: 60+ Bybelstudie - Woensdagoggende; Jukskei; Pilatesklasse; Lyndanse; byeenkomste en gesellighede. Die seniors reik ook uit na mekaar - jy kan hierby inskakel – ons skakel ander seniors om te hoor hoe dit met hulle gaan. Indien jy by die 60+ bediening betrokke wil raak, kontak die kerkkantoor: 012 345 1144.

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.