EloHim

Koffiewinkel

eloHim Koffiewinkel is geleë in die voorportaal by die Ontvangs en Mediasentrum. Ons Maandae tot Vrydae van 8:00-13:00 oop.

Ons bied ‘n rustige atmosfeer met agtergrondmusiek waar jy kan kom sit en ‘n warm drankie, ‘n melkskommel of dalk ietsie te ete geniet.

Gratis WIFI is beskikbaar indien jy dit dalk nodig het tydens beurtkrag. Die wagwoord is beskikbaar by die toonbank.
Donderdae kom dames saamkuier met hulle handwerk vir bietjie interaksie met vriendinne in ‘n veilige atmosfeer. Enige een is welkom.
Ons bied ook gratis blommerangskikkingskursus aan 1 x per maand. Hou die “Weekliks” dop vir datums en besprekingsinligting.

Spyskaart

Sien die spyskaart. 

Wat jy kan doen

Gratis WIFI is beskikbaar indien jy dit dalk nodig het tydens beurtkrag. Die wagwoord is beskikbaar by die toonbank.

Donderdae kom dames hier saamkuier met vriendinne in ‘n veilige atmosfeer. Enige een is welkom.

Ons bied ook gratis blommerangskikkingskursus aan 1 x per maand. Hou die “Weekliks” dop vir datums en besprekingsinligting.

Kontak eloHim Koffiewinkel met enige navrae

Stuur 'n boodskap aan Hannelie White