Regstreekse

Uitsendings

Regstreekse Uitsendings

Ons eredienste, begrafnisse en ander geleenthede word regstreeks op ons YouTube kanaal uitgesaai. Klik hier https://www.youtube.com/@NGElardusparkGemeente .

Kyk gerus na laasweek se uitsending hieronder:

Het jy hulp nodig om die uitsending saam te kyk?

Kontak die digitale-bediening.